Karl Malden

Karl Malden
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mladen George Sekulovich
Geboorte (1912-03-22)22 Maart 1912
Sterfte 1 Julie 2009 (op 97)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1937–2000
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Karl Malden (22 Maart 1912 – 1 Julie 2009) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Streetcar Named Desire (1951), On the Waterfront (1954), Baby Doll (1956), en Patton (1970).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search